Skip to product information
1 of 3

Skadukop

Skadukop

Regular price R 350.00 ZAR
Regular price R 400.00 ZAR Sale price R 350.00 ZAR
Sale Sold out
Label
Datum
Quantity

Maak kennis met Skadukop; hierdie swart keppie is soos jou oggendkoffie — vol smaak en gee jou sommer daai bietjie ekstra selfvertroue. Of jy nou mamma, oupa, sussie of super-tannie is, dié kep laat jou altyd reg voel vir die dag. Dis gemaklik, tydloos en net soos koffie… moeilik om sonder klaar te kom.

View full details