1
/
of
1
Pienk Keppie
Pienk Keppie
Regular price
R 350.00 ZAR
Regular price
R 400.00 ZAR
Sale price
R 350.00 ZAR
Quantity
Couldn't load pickup availability
Share
Maak kennis met Blomkop – die cap vir al die kleurvolle karakters. Perfek vir piekniekdae, verjaarsdagpartytjies en alledaagse avonture. Sag van kleur, maar vol styl – gereed om ’n bietjie vrolikheid te bring waar jy ook al gaan. Van klein ontdekkers tot groot dromers, Blomkop sit altyd perfek. Pienk is nie net ’n kleur nie, dis ’n gevoel.
