Skip to product information
1 of 5

Boskop

Boskop

Regular price R 350.00 ZAR
Regular price R 400.00 ZAR Sale price R 350.00 ZAR
Sale Sold out
Label
Datum
Quantity

Maak kennis met Boskop – die kep vir elke kop in die gesin. Of julle nou gaan stap, piekniek hou of net saam in die tuin rondlê – Boskop’s daar vir dit alles. Dis daai een kep wat Pa wil dra, Ma wil steel, en die kinders wil erf. Prakties, pret en so groen soos ’n vars Sondagmiddag.

View full details