1
/
of
1
Navy Keppie
Navy Keppie
Regular price
R 350.00 ZAR
Regular price
R 400.00 ZAR
Sale price
R 350.00 ZAR
Quantity
Couldn't load pickup availability
Share
Maak kennis met Koel kop; hierdie navy keppie is soos die oseaan — diep, koel en altyd in styl. Dis vir daai mamma met 'n missie, daai oupa met stories, en daai boetie wat altyd weet waar die avontuur lê. Klassiek, kalm en kragtig… want soos die see, laat dié kep jou altyd vars en gereed voel — selfs al is jou bootjie bietjie deurmekaar!
