Skip to product information
1 of 7

Skynkop

Skynkop

Regular price R 350.00 ZAR
Regular price R 400.00 ZAR Sale price R 350.00 ZAR
Sale Sold out
Label
Datum
Quantity

Maak kennis met Skynkop; hierdie mosterd keppie is die skerp sous van jou outfit — net die regte bietjie kleur om dinge op te jazz! Of jy nou boetie op ’n bike is, ouma by die mark, of mamma op pad crèche toe… dié kep bring geur, energie en sommer ’n glimlag ook. Want soos mosterd — jy’t nie baie nodig om ’n indruk te maak nie!

View full details